
Terugkeer na Orde GEDEELTE 1 DIE LANG BROEIENDE STORM Die huidige krisis is soos ‘n broeiende storm wat dreig om die nasie te oorweldig. Hoofstuk 2 Waarom Hierdie Model Misluk het: ’n Onbeteulde Onmatigheid Om die huidige krisis te verstaan, moet ons nou kyk waarom ons koöperatiewe unie besig is om te misluk....





