Terugkeer na Orde

Return To Order” of te wel “Terugkeer Na Orde” is die titel van ‘n meesterlike werk, wat ons as van groot belang vir Suid-Afrikaners ag. Die skrywer, John Horvat, van die Amerikaanse Vereniging vir die Verdediging van Tradisie, Familie en Eiendom, het na deeglike studies ‘n stel verhandelinge saamgestel met diepgaande eindes in sig. Deur die sosio-ekonomiese lot van Amerika te ontleed, verskaf Horvat se insiggewende kommentare verfrissende stof tot nadenke. Die meeste van sy ontledings en stellings vind aanklank in ‘n Christelike sosiale orde en is van universele toepassing. Gegewe die algemene ontbinding van soveel in ons land, ag ons by Family Action Suid-Afrika hierdie tydige artikels van kardinale belang – veral om positiewe debat oor die toekoms van ons land te stimuleer en die skril stemme van sosialiste/kommuniste wat chaos en wanorde bevorder, te verwerp.

  • All
  • Terugkeer Na Orde
Return to Order

Terugkeer na Orde VOORWOORD Van ’n Koorsagtige Ekonomie na ’n Organiese Christelike Samelewing — Waar ons was, Hoe ons hier gekom het, en Waarheen ons moet gaan In sy meesterlike werk, “Return to Order,” dek John Horvat ‘n magdom belangrike temas van direkte relevansie vir enige persoon wat belangstel in...

Return to Order

Terugkeer na Orde GEDEELTE 1 DIE LANG BROEIENDE STORM Die huidige krisis is soos ‘n broeiende storm wat dreig om die nasie te oorweldig. Hoofstuk 1 Die Dominante Amerikaanse Model: ‘n Koöperatiewe Unie Deurgans ons geskiedenis het ons nog altyd staatgemaak op ‘n dominante sosio-ekonomiese model wat ons gehelp het...

Return to Order

Terugkeer na Orde GEDEELTE 1 DIE LANG BROEIENDE STORM Die huidige krisis is soos ‘n broeiende storm wat dreig om die nasie te oorweldig. Hoofstuk 2 Waarom Hierdie Model Misluk het: ’n Onbeteulde Onmatigheid Om die huidige krisis te verstaan, moet ons nou kyk waarom ons koöperatiewe unie besig is...

Return to Order

Kategorieë

Edit Template

Kategorieë

Kontak Besonderhede

© 2026 Alta Pete – Mik Hoog                           (’n Inisiatief van Family Action South Africa)